BLOEDRIVIER GELOFTE 170

LOGO

Na oorweging is daar op die volgende ontwerp met variasies besluit en juis om die volgende redes:

1. Dit spel BLOEDRIVIER GELOFTE 170 duidelik uit.
2. Dit gee aan God die eer - in die gees van BG 170. Die woorde; "Alleen aan God die eer" is direk oorvertaal vanaf die Latynse woorde - SOLI DEO GLORIA. Dit het tyd geword dat die Afrikaner die eer aan God gee.
3. Die kakebeenwa in die agtergrond - ons Verootmoedigingswa wat deur die dorpe beweeg na Bloedrivier.
4. Die ontwerp is gepas vir alle gebruike en sal ook gebruik word vir die Manifes.

Indien u 'n ontwerp wil namaak:

WOORD: Bloedrivier
Font Tipe: VivaldiD
Grote: 48
WOORD: Gelofte
Font Tipe: VivaldiD
Grote: 48
WOORD: 170
Font Tipe: VivaldiD
Grote: 95
WOORD: Alleen aan God die eer
Font Tipe: Trebuchet MS
Grote: 12

Kleurkode is RGB 102,0,0

ONTWERP EN VARIASIES:

Daar is twee variasies in die ontwerp - een met 'n kakebeenwa in agtergrond en een sonder die kakebeenwa. Gebruik logos 1 tot 3 indien u drukker nie die agtergrond uitdruk nie. Logos 4 tot 6 is die logos wat vir gebruik aanbeveel word.

Klik-regs op logos, kies dan "Save As" om die logos op u hardeskyf te stoor.

LOGO 1 (Basies, sonder agtergrond en skadu)

logo_skoon_01.jpg (16826 bytes)

 

LOGO 2 (Sonder agtergrond en met skadu)

logo_skoon_02.jpg (16402 bytes)

 

LOGO 3 (Sonder agtergrond, met skadu en aanbevole kleur) Ons oorweeg hierdie ontwerp vir gebruik op die Verootmoedigingswa.

logo_skoon_03.jpg (17441 bytes)

 

Logos met kakebeenwa

LOGO 4 (Sonder skadu en met agtergrond)

logo_01.jpg (20683 bytes)

 

LOGO 5 (Met skadu en met agtergrond)

logo_02.jpg (20464 bytes)

 

LOGO 6 (Met skadu, agtergrond en aanbevole kleur)

logo_03.jpg (21717 bytes)

 

Kakebeenwa vir u eie ontwerp doeleindes. Nie 'n logo op sy eie nie.

kakebeenwa.jpg (8890 bytes)